Welkom


11329856_927073830648919_4896169172931647403_n

Welkom op Kom Ry Saam se webblad.

Kom Ry Saam is presies wat die naam voorstel. Ons ry saam deel die passie en geniet ons motorfietse. Kom Ry Saam is begin vir die een rede en dit is dat ander hulle rite kan deel op een plek en so ook mense van dieselfde denke kan kry om saam te ry. Ons nooi almal uit om deel te word van Kom Ry Saam. Voel vry om ons te kontak met enige navrae.

 

We also have a English page you can view by clicking here.

Geseende Kersfees en Voorspoedige 2016

 

2 thoughts on “Welkom

  1. Wishing you best of luck and rubber side down. Tried to follow on twitter but wont let me. Regards.Ronnie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *