Toekomstige Uitritte

2017 Uitritte sal Gepos word binne September

8 Oct 2016 Breedtsnek uitrit:

n Rustige uitrit wat jou neem oor die pragtige Magaliesberg area. Dit is n halfdag uitrit en vir enige ryer n gemak om te voltooi.

image

 

3 Dec 2016 Rankins Pass uitrit:

Die uitrit is n jaarlikse vasgestelde uitrit vir ons. Hy het begin 2 jaar gelede met slegs 2 ryers en laas jaar was ons 18 ryers altesaam. Die jaar verwag ons om weer om en by 18 ryers saam te vat om die uitrit te geniet. Die jaar gaan ons die roete verander na meer interresante paadjies en uitdagings. Ons gaan teen die voet van die waterberge afry en tussen plase deur op twee spoor paadjies wandel.

 

 

2 thoughts on “Toekomstige Uitritte

  1. Sounds perfect will join rankins ride..did it once alone really nice area.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *